Stabilis December 2017 STABILIS December 2017

Grey Kollege Sekondêr BLOEMFONTEIN Grey College Secondary | www.gc.co.za JAARGANG | VOLUME 51 ∙ UITGAWE | EDITION 3 Desember | December 2017 REFENTSE WEN GREY- HARTE news Is the future paperless? Read about your choice between an e- book or a hardcopy. Page 2 nuus Museum kry 'n mooi nuwe baadjie Bladsy 4 kultuur Voortrekkers hou 23ste kongres Bladsy 5 journal Fees omarm Afrika as die tema Refentse Morake, beter bekend as die sanger Refentse, het 'n unieke karakter verleen aan die 2017-Nedbank Grey Musiekfees. Die tema vir vanjaar, Afrika, het gelei tot 'n fees van klank en kleur. Lees meer op bladsy 5. Foto: Niel Lombaard The Force awakens fans Several well-known movie characters come to life in the realistic Star Wars Battlefront II gaming experience. Page 9 diepte Tuine verskaf kleur op terrein Die SD Maree-tuin op die sirkel by die koshuise, is 'n sieraad op Grey-terrein, wat goed onderhou word. Bladsy 7